Billy Dee Williams

Billy Dee Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William December Williams Jr.
Geboorte 6 April 1937 (1937-04-06)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Marlene Clark
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Dee Williams (gebore 6 April 1937) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back (1980), Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983), Batman (1989), en The Lego Batman Movie (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search